SIRKELGANG, gedigte

: Marais (J.)

R 260.00
Quantity
- +

86pp., paperback, Gansbaai, 2023

 

Johann Lodewyk Marais' 14th collection of poetry. His latest collections include Veldboek and Ondertussen. He was awarded the Ingrid Jonker Prize for his debut, Die somer is ’n dag oud (1983) and a SALA Award for Diorama(2010). He is a research fellow at the University of Pretoria.

Johann Lodewyk Marais se nuutste digbundel, Sirkelgang, is 'n verbeeldingsryke uitbreiding van sy poëtiese oeuvre. Dit spreek die kernkwessies van ons tyd op 'n ecologies-sensitiewe wyse aan in tegnies vaardige en beeldryke taal. By nadere ondersoek kom daar 'n indrukwekkende poëtiese struktuur uit die verse na vore, wat tegelykertyd intiem en universeel is, en só noukeurig geslyp is dat elke woord onmisbaar is." Alwin Roux, UNISA